Filippense 1:22

Filippense 1:22 AFR20

maar as my liggaam bly leef, beteken dit dat ek nog verder vrugbaar sal kan werk. Ek weet werklik nie wat om te kies nie.