Numeri 6:24-26

Numeri 6:24-26 AFR20

“ ‘ Mag die HERE jou seën en jou beskerm. Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees. Mag die HERE sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee.’ ”

Versbeeld vir Numeri 6:24-26

Numeri 6:24-26 - “ ‘ Mag die HERE jou seën
en jou beskerm.
Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn
en jou genadig wees.
Mag die HERE sy aangesig na jou toe oplig
en aan jou vrede gee.’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 6:24-26