Numeri 16:38

Numeri 16:38 AFR20

En die vuurpanne van daardie sondaars wat met hulle lewens betaal het – maak uitgeklopte plate daarvan, plaatwerk vir die altaar. Omdat hulle dit in die teenwoordigheid van die HERE gebring het, is dit heilig. Dit sal dien as 'n teken vir die Israeliete.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 16:38

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid