NUMERI 16:38

NUMERI 16:38 NLV

Hy moet die vuurpanne van die mans wat met hulle lewens vir hulle oortredings betaal het, uitrol om daarvan ’n deksel vir die altaar te maak. Die vuurpanne is in die teenwoordigheid van die HERE gebruik en behoort dus nou aan Hom. Hierdie deksel sal vir die Israeliete ’n waarskuwingsteken wees.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor NUMERI 16:38

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid