Koning van Assirië, jou herders slaap; jou vername mense rus. Jou manskappe is verstrooi oor die berge; niemand bring hulle bymekaar nie. Daar is geen herstel vir jou ineenstorting nie. Jou wond is ongeneeslik. Almal wat die nuus oor jou hoor, sal daaroor hande klap, want wie het nie voortdurend onder jou wreedheid deurgeloop nie?
Lees Nahum 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Nahum 3:18-19
6 Dae
Nahum, wie se naam troos beteken, bring 'n boodskap van oordeel aan God se vyande en bring beide geregtigheid en hoop vir Israel. Reis daagliks deur Nahum terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's