Koning van Assirië, jou leiers sluimer, jou vername mense slaap. Jou volk is op die berge versprei, met niemand wat hulle versamel nie. Jou wond kan nie meer genees nie, jou siekte is noodlottig. Almal wat van jou ondergang hoor, klap hulle hande van blydskap. Want wie het nie onder jou wreedheid gely nie?
Lees NAHUM 3
Luister na NAHUM 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: NAHUM 3:18-19
6 Dae
Nahum, wie se naam troos beteken, bring 'n boodskap van oordeel aan God se vyande en bring beide geregtigheid en hoop vir Israel. Reis daagliks deur Nahum terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's