Matteus 17:20

Matteus 17:20 AFR20

Hy het hulle geantwoord: “Vanweë julle kleingeloof. •Amen, Ek sê vir julle: As julle geloof het soos 'n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê, ‘Verplaas jou hiervandaan daarheen,’ en hy sal soontoe verskuif. Ja, niks sal vir julle onmoontlik wees nie. ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 17:20