Maleagi 3:16
Maleagi 3:16 AFR20
Daarop het dié wat vir die HERE ontsag het, met mekaar geredeneer. Die HERE het goed geluister en dit gehoor. Dit is toe in sy teenwoordigheid in 'n gedenkboek opgeteken tot voordeel van diegene wat ontsag vir die HERE en respek vir sy Naam het.




