Lukas 15:22

Lukas 15:22 AFR20

Maar sy vader het sy slawe opdrag gegee, ‘Bring gou 'n lang stola, die beste een, en trek dit vir hom aan. Gee vir hom 'n ring vir sy vinger en sandale vir sy voete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 15:22