Levitikus 19:18

Levitikus 19:18 AFR20

Jy mag nie haatdraend wees en 'n wrok koester teen die kinders van jou volk nie. Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die HERE.