Levitikus 1:17

Levitikus 1:17 AFR20

Hy moet die duif by die vlerke oopskeur sonder om dit in twee te verdeel. Dan moet die priester dit op die altaar verbrand, bo-op die hout wat op die vuur is. Dit is 'n geurige offer, 'n offergawe aan die HERE.’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 1:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid