LEVITIKUS 1:17
LEVITIKUS 1:17 Bybel vir almal (ABA)
Hy moet die duif se vlerke amper afskeur, maar hy moenie dit heeltemal afskeur nie. Dan moet hy dit heeltemal op die altaar verbrand. Dit is 'n brand-offer, 'n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.”
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan moet hy dit by die vlerke skeur sonder om hulle af te trek; en die priester moet dit op die altaar aan die brand steek, op die hout wat oor die vuur is; 'n brandoffer is dit, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.
Deel
Lees LEVITIKUS 1