Levitikus 1:13

Levitikus 1:13 AFR20

Die persoon wat offer moet die binnegoed en pote met water afspoel. Die priester moet dit alles naderbring en op die altaar verbrand. Dit is 'n geurige offer, 'n offergawe aan die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 1:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid