LEVITIKUS 1:13

LEVITIKUS 1:13 NLV

Die binnegoed en die pote moet eers met water gewas word. Dan sal die priesters die hele offer op die altaar verbrand. Dit is die brandoffer, gemaak met vuur en aangenaam vir die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 1:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid