Josua 7:16
Josua 7:16 AFR20
Josua het vroeg die môre opgestaan en Israel volgens hulle stamme laat nader kom. Die stam van Juda is toe uitgewys.