JOSUA 7:16
JOSUA 7:16 Bybel vir almal (ABA)
Josua het vroeg die oggend opgestaan en hy het die stamme van die Israeliete laat nader kom. Die Here het die Juda-stam gekies.
Deel
Lees JOSUA 7JOSUA 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josua het vroeg in die môre klaargemaak en Israel laat aankom volgens sy stamme; en die stam van Juda is aangewys.
Deel
Lees JOSUA 7JOSUA 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josua het die môre vroeg opgestaan en Israel volgens stamme laat nader kom. Die stam Juda is aangewys.
Deel
Lees JOSUA 7