Josua 24:22

Josua 24:22 AFR20

Daarop sê Josua vir die volk: “Julle is getuies teen julleself dat julle self die HERE vir julle gekies het om te dien.” Hulle het geantwoord: “Ons is getuies.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid