JOSUA 24:22
JOSUA 24:22 Bybel vir almal (ABA)
Josua het vir die volk gesê: “Dan is julle getuies teen julleself dat júlle gekies het om die Here te dien.” En hulle het gesê: “Ja, ons is.”
Deel
Lees JOSUA 24JOSUA 24:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Josua aan die volk: Julle is getuies teen julleself dat julle vir julleself die HERE gekies het om Hom te dien. En hulle sê: Ons is getuies.
Deel
Lees JOSUA 24JOSUA 24:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Josua vir die volk: “Julle is self getuies daarvan dat julle gekies het om die Here te dien,” en hulle antwoord: “Ons is.”
Deel
Lees JOSUA 24