Josua 23:3

Josua 23:3 AFR20

Julle het self alles gesien wat die HERE julle God gedoen het aan al hierdie nasies, ter wille van julle. Die HERE julle God, Hy is immers die Een wat vir julle geveg het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid