JOSUA 23:3
JOSUA 23:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle het self alles gesien wat julle God die Here vir julle gedoen het met hierdie volke. Want julle God die Here, Hy self het oorlog gemaak sodat julle die vyande kon oorwin.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en julle het self gesien alles wat die HERE julle God aan al hierdie nasies voor julle uit gedoen het; want die HERE julle God, Hy het vir julle gestry.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het gesien wat die Here julle God alles aan hierdie nasies gedoen het ter wille van julle. Dit is Hy, die Here julle God, wat die oorlog vir julle gevoer het.
Deel
Lees JOSUA 23