Josua 17:3

Josua 17:3 AFR20

Selofgad, seun van Gefer, seun van Gilead, seun van Magir, seun van Manasse, het nie seuns gehad nie, slegs dogters. Dit was die name van sy dogters: Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 17:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid