Joël 3:16
Joël 3:16 AFR20
En die HERE, uit Sion brul Hy, uit Jerusalem verhef Hy sy stem, sodat hemel en aarde bewe. Maar die HERE is 'n toevlugsoord vir sy volk, 'n skuilplek vir die Israeliete.