Johannes 7:28-29

Johannes 7:28-29 AFR20

Jesus het toe, terwyl Hy op die tempelterrein onderrig gee, uitgeroep en gesê: “Julle ken My, en julle weet ook waar Ek vandaan kom. Tog het Ek nie uit my eie gekom nie, maar Hy wat My gestuur het, vir wie julle nie ken nie, is geloofwaardig. Ek ken Hom, omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.”