JOHANNES 7:28-29

JOHANNES 7:28-29 NLV

Terwyl Jesus besig was om in die tempel onderrig te gee, het Hy uitgeroep en gesê: “Julle ken My en julle weet waarvandaan Ek kom! Tog het Ek nie uit my eie gekom nie, maar dit is die ware Een wat My gestuur het. Hom herken julle nie. Ek ken Hom omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.”