Jeremia 42:4

Jeremia 42:4 AFR20

Die profeet Jeremia het toe vir hulle gesê: “Ek het gehoor. Kyk, ek gaan tot die HERE julle God bid, soos julle versoek, en ek sal elke woord wat die HERE julle antwoord, aan julle bekend maak. Ek sal niks van julle weerhou nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 42:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid