Jeremia 15:16

Jeremia 15:16 AFR20

Toe u woorde gevind is, het ek hulle verslind. U woorde was vir my 'n vreugde, 'n genot vir my hart. U Naam is immers oor my uitgeroep, HERE, God van alle magte!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 15:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid