Rigters 19:23

Rigters 19:23 AFR20

Die man, die eienaar van die huis, gaan toe na hulle uit en sê vir hulle: “Nee, my broers, moet tog nie iets slegs doen nie! Noudat hierdie man in my huis ingekom het, moet julle tog nie hierdie gruweldaad pleeg nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 19:23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid