Rigters 19:1

Rigters 19:1 AFR20

In daardie tyd, toe daar geen koning in Israel was nie, het 'n Levitiese man, wat tydelike verblyf gehad het in die afgeleë dele van die heuwelland van Efraim, vir hom 'n byvrou uit Betlehem in Juda geneem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 19:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid