Rigters 11:35

Rigters 11:35 AFR20

Die oomblik toe hy haar sien, skeur hy sy klere en sê: “Ag, my dogter, ek is heeltemal verpletter oor jou! Dat jy nou een van hulle moet wees wat my in die ellende dompel! Ek het met my mond 'n gelofte aan die HERE afgelê en ek kan dit nie terugtrek nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 11:35

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid