Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Jakobus 3:6

Jakobus 3:6 AFR20

Die tong is ook 'n vuur, 'n wêreld van ongeregtigheid. Die tong is deel van ons ledemate, maar besoedel die hele liggaam. Dit steek die hele lewensloop aan die brand, en word uit Gehenna aangesteek.