Jesaja 9:2

Jesaja 9:2 AFR20

U het die nasie vermeerder, U het hulle vreugde groot gemaak. Hulle ervaar vreugde voor U, soos die vreugde in die oestyd, soos dié wat juig wanneer hulle buit verdeel.

Video vir Jesaja 9:2

Versbeelde vir Jesaja 9:2

Jesaja 9:2 - U het die nasie vermeerder,
U het hulle vreugde groot gemaak.
Hulle ervaar vreugde voor U,
soos die vreugde in die oestyd,
soos dié wat juig
wanneer hulle buit verdeel.Jesaja 9:2 - U het die nasie vermeerder,
U het hulle vreugde groot gemaak.
Hulle ervaar vreugde voor U,
soos die vreugde in die oestyd,
soos dié wat juig
wanneer hulle buit verdeel.