Die volk wat in duisternis ronddwaal, het 'n groot lig gesien; hulle wat in 'n stikdonker land woon – oor hulle het 'n lig geskyn. U het die nasie vermeerder, U het hulle vreugde groot gemaak. Hulle ervaar vreugde voor U, soos die vreugde in die oestyd, soos dié wat juig wanneer hulle buit verdeel. Want die las van hulle juk en die hout oor hulle skouers, die stok van hulle slawedrywer, het U verpletter soos op die dag van Midian. Ja, elke stewel wat stamp met 'n gedreun, en elke kledingstuk wat in bloed gerol is, is bestem vir verbranding, is kos vir die vuur.
Lees Jesaja 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 9:1-4
3 Days
In this reading plan we will look at Isaiah 9 and learn about the Christmases Corrie ten Boom celebrated in her childhood; before wartime and in concentration camp Ravensbrück 1944. Corrie wrote about these Christmases herself in ‘Corrie’s Christmas Memories’ (1976).
5 dae
Die gedagtes in hierdie Advent-leesplan sal lesers help om hierdie Kersfees nader aan God te kom. As jy dink aan die wonderbaarlike geboorte van Christus en die voorreg om Hom te ken, sal jou lewe, liefde, hoop en vreugde hernu word. Elke dag bevat ’n Bybelvers, gedagte vir die dag en ’n gebed. Die inhoud van hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se boek “Leef in sy lig”.
5 Days
For some, Christmas time can be full of grief, tragedy, hurt, and division. Yet Christmas celebrates that God became a human and stepped right into the middle of our hurting, angry, chaotic world to bring us peace—peace among people and, even more importantly, peace with God. Join us this Advent season in looking at the peace brought by Christ.
25 Days
For some, Christmas is a time of joy and celebration. For others, it’s a painful reminder of what has been lost. No matter what you’re experiencing this holiday season, Christmas is an opportunity to focus on the source of our hope. We invite you to join the North Point staff for the next 25 days as we come together to experience the magic of Christmas. Join the conversation using #NPDevo.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's