Die mense wat in die donkerte geleef het, sal ’n groot lig sien. Die lig sal skyn op almal in die land waaroor die dood ’n skaduwee gegooi het. U sal Israel weer grootmaak, en sy mense sal bly wees soos mense bly is tydens die oestyd, soos soldate bly is oor die buit. Want God sal die kettings wat sy volk vasbind en die sweep waarmee hulle geslaan is, stukkend breek. Hy sal maak net soos op die dag toe Hy Midian verslaan het. In daardie dag van vrede sal elke skoen wat in die oorlog gebruik is en elke uniform wat met bloed bevlek is, in die vuur verbrand word.
Lees JESAJA 9
Luister na JESAJA 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 9:1-4
3 Days
In this reading plan we will look at Isaiah 9 and learn about the Christmases Corrie ten Boom celebrated in her childhood; before wartime and in concentration camp Ravensbrück 1944. Corrie wrote about these Christmases herself in ‘Corrie’s Christmas Memories’ (1976).
5 dae
Die gedagtes in hierdie Advent-leesplan sal lesers help om hierdie Kersfees nader aan God te kom. As jy dink aan die wonderbaarlike geboorte van Christus en die voorreg om Hom te ken, sal jou lewe, liefde, hoop en vreugde hernu word. Elke dag bevat ’n Bybelvers, gedagte vir die dag en ’n gebed. Die inhoud van hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se boek “Leef in sy lig”.
5 Days
For some, Christmas time can be full of grief, tragedy, hurt, and division. Yet Christmas celebrates that God became a human and stepped right into the middle of our hurting, angry, chaotic world to bring us peace—peace among people and, even more importantly, peace with God. Join us this Advent season in looking at the peace brought by Christ.
25 Days
For some, Christmas is a time of joy and celebration. For others, it’s a painful reminder of what has been lost. No matter what you’re experiencing this holiday season, Christmas is an opportunity to focus on the source of our hope. We invite you to join the North Point staff for the next 25 days as we come together to experience the magic of Christmas. Join the conversation using #NPDevo.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's