Jesaja 62:8

Jesaja 62:8 AFR20

Die HERE het 'n eed afgelê by sy regterhand, by sy kragtige voorarm: “Ek sal nie meer jou koring as voedsel aan jou vyande gee nie, en vreemdes sal nie meer jou •nuwe wyn drink waarvoor jy jou vermoei het nie.