Jesaja 54:1

Jesaja 54:1 AFR20

“Jubel, onvrugbare vrou, wat nie geboorte geskenk het nie! Breek uit in jubelkrete, roep uit van blydskap, jy wat nie geboortepyne gehad het nie! Want die kinders van die eensame vrou sal meer wees as die kinders van die getroude vrou,” het die HERE gesê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 54:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid