Jesaja 51:9-10

Jesaja 51:9-10 AFR20

Word wakker, word wakker, beklee U met krag, arm van die HERE! Word wakker, soos in die verre verlede, in die tyd van vergange geslagte! Is dit nie U wat Rahab aan stukke gekap het, die seemonster deurboor het nie? Is dit nie U wat die see drooggelê het, die water van die groot oervloed, wat in die dieptes van die see 'n pad gemaak het, sodat dié wat losgekoop is, kon deurtrek nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 51:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid