Jesaja 49:23
Jesaja 49:23 AFR20
Konings sal jou voogde wees, en hulle prinsesse jou pleegmoeders. Gesig na die grond, sal hulle diep voor jou neerbuig; hulle sal selfs die stof van jou voete lek. Dan sal jy besef dat Ek die HERE is. Wie op My wag, sal nie beskaamd staan nie. ”


