JESAJA 49:23
JESAJA 49:23 NLV
Konings sal pleegvaders van jou kinders wees. En koninginne hulle pleegmoeders. Hulle sal diep voor jou buig en die stof van jou skoene aflek. Dan sal jy weet dat Ek die HERE is. Wie sy hoop op My stel, sal nie teleurgestel word nie.”


