Jesaja 26:9

Jesaja 26:9 AFR20

Met my hele wese smag ek na U in die nag, ja, my gees in my binneste soek na U. Want wanneer u oordele die aarde tref, leer die bewoners van die wêreld wat reg is.

Versbeelde vir Jesaja 26:9

Jesaja 26:9 - Met my hele wese
smag ek na U in die nag,
ja, my gees in my binneste
soek na U.
Want wanneer u oordele
die aarde tref,
leer die bewoners
van die wêreld wat reg is.Jesaja 26:9 - Met my hele wese
smag ek na U in die nag,
ja, my gees in my binneste
soek na U.
Want wanneer u oordele
die aarde tref,
leer die bewoners
van die wêreld wat reg is.