Jesaja 25:9
Jesaja 25:9 AFR20
Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered; dit is die HERE op wie ons gewag het! Laat ons juig en bly wees oor sy redding. ”