Hosea 14:2-3
Hosea 14:2-3 AFR20
Keer terug, Israel, na die Here jou God, want jy het deur jou sondeskuld gestruikel. Kom met julle woorde en keer terug na die Here. Sê vir Hom: “Vergewe ons sondeskuld volkome, aanvaar ons belydenis; ons wil met die vrug van ons lippe vergoed.

