Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HOSEA 14:2-3

HOSEA 14:2-3 NLV

Keer terug na die Here jou God, o Israel, want jou sondes is jou ondergang. Bely jou sondes en keer terug na die Here toe. Sê vir Hom: “Vergewe tog al ons sondes en aanvaar ons in genade sodat ons weer ’n lofoffer aan U kan bring.