Genesis 43:34

Genesis 43:34 AFR20

Porsies is aan hulle bedien van wat aan Josef voorgesit was. Benjamin se porsie was vyf maal groter as almal se porsies. Hulle het gedrink en saam met hom dronk geword.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid