GENESIS 43:34
GENESIS 43:34 Bybel vir almal (ABA)
Josef het vir die broers kos van sy tafel aangegee, maar Benjamin se kos was vyf maal meer as die ander broers se kos. Hulle het saam met Josef wyn gedrink en dronk geword.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierop het hy aan hulle porsies uitgedeel van die ete wat voor hom staan; maar die porsie van Benjamin was vyf maal groter as die porsies van hulle almal. En hulle het gedrink en saam met hom vrolik geword.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkeen se kos is van Josef se tafel af aangegee, maar Benjamin s'n was vyf keer meer as dié van die ander. Hulle het wyn gedrink en saam met Josef dronk geword.
Deel
Lees GENESIS 43