Genesis 12:8

Genesis 12:8 AFR20

Hy het daarvandaan verder getrek na die heuwelland oos van Bet-El, en sy tente opgeslaan tussen Bet-El aan die westekant en Ai aan die oostekant. Daar het hy vir die HERE 'n altaar gebou en die Naam van die HERE aangeroep.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 12:8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid