Galasiërs 3:8

Galasiërs 3:8 AFR20

En omdat die Skrif dit vooruit gesien het dat God die heidene op grond van geloof regverdig sou verklaar, het die Skrif die evangelie reeds vooraf aan Abraham verkondig: “In jou sal al die nasies geseën word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 3:8