Esegiël 39:28

Esegiël 39:28 AFR20

Hulle sal besef dat Ek, die HERE, hulle God is, wanneer Ek hulle in ballingskap laat wegvoer het na die nasies, en hulle op hulle grond bymekaargebring het, en nie meer enigiemand van hulle daar agtergelaat het nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid