Esegiël 26:16

Esegiël 26:16 AFR20

Al die leiers langs die see sal van hulle trone afklim, hulle mantels afhaal, hulle veelkleurig geweefde klere uittrek. Met 'n gesidder sal hulle beklee wees; op die grond sal hulle gaan sit, die hele tyd bewe, en verslae wees oor jou.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid