Eksodus 7:19

Eksodus 7:19 AFR20

Verder het die HERE vir Moses gesê: “Sê vir Aäron, ‘Neem jou staf en strek jou hand uit oor die waters van Egipte, oor hulle riviere, hulle kanale, hulle vleilande en oor al hulle opgaarplekke vir water – dan sal dit bloed word. Daar sal bloed wees in die hele Egipteland, selfs in die hout- en klipbakke.’ ”

Video vir Eksodus 7:19