Eksodus 34:19-20

Eksodus 34:19-20 AFR20

Elke eersteling van die moederskoot behoort aan My – dit is al jou manlike vee, die eerstelinge van beeste en kleinvee. Die eersteling van 'n donkie moet jy loskoop met 'n lam, en as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Al jou eersgebore seuns moet jy loskoop. Niemand mag met leë hande voor My verskyn nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid